Boarding Facilities
Available from Grade 8
Porterville High School is located in Porterville. Ons streef daarna om n vooruitstrewende leerorganisasie met n Christelike karakter te wees wat toekomsgerigte, relevante onderwys bied aan lewensblye, gedissiplineerde kinders deur n doelgerigte en werktevrede onderwyskorps met die hulp van n betrokke gemeenskap.
Die Hoërskool Porterville het 'n trotse akademiese rekord. Ons strewe daarna om op akademiese gebied ons leerders voor te berei vir 'n suksesvolle en produktiewe lewe as volwasse persone deur die beste leeromgewing te skep. Dít word gedoen deur op die voorpunt te bly met onderrig- en leertegnologie en genoegsame en ervare opvoeders te voorsien. Tans is bykans 50% van ons opvoeders addisionele personeel wat deur die Beheerliggaam aangestel is en vergoed word.
Hoërskool Porterville handhaaf 'n hoë akademiese standaard met sy matriekuitslae. Die statistiek hieronder toon die matrieks se prestasies in die eksterne Senior Sertifikaat eksamen.
Available from Grade 8
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
02/07/2026 15:08 local time
You must be logged in to post a comment.