Boarding Facilities
Available from Grade 8
Oakdale Landbouskool High School is located in Riversdale. Elke leerder, ouer en personeellid van die Hoër Landbouskool Oakdale se optrede, houding en gedrag moet altyd onberispelik wees en aan die skool se gedragskode voldoen. Hier word sterk karakter, gegrond op n Christelike waardestruktuur, gebou.
Oakdalers staan uit deur hul unieke optrede. Hier word klem gelê op die klein dingetjies soos groet, respek teenoor volwassenes, netheid, trots en ambassadeurskap. By toelating aanvaar leerder unieke lewensstandaard eie aan Oakdale.
Die skooldag is beplan om die maksimum beskikbare tyd aan onderrig te bestee. Laatkommery veroorsaak ongewenste ontwrigting van die onderrigproses, sowel as ander skoolaktiwiteite. Gevolglik moet leerders altyd op die bestemde tyd aan die begin van die skooldag en by die aanvang van enige ander skoolaktiwiteit opdaag. Wanneer n leerder laat is, moet hy n skriftelike verskoning van sy ouers of die superintendent verskaf.
Available from Grade 8
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
06/06/2026 03:51 local time
You must be logged in to post a comment.