Boarding Facilities
Available from Grade 8
Langenhoven High School is located in Riversdale. Hoërskool Langenhoven is n skool waar elkeen iemand is. Ons is nie nét n akademiese, sport of n kultuurskool nie, want dit is nie ons doel om leerders vir n spesifieke aspek van die lewe voor te berei nie. Ons wil gebalanseerde leerders kweek en vir die lewe voorberei!
Langenhoven is ook n skool waar gelukkige leerders in talle fasette puik presteer n skool klein genoeg om persoonlik te wees, maar groot genoeg om n verskil te maak. Ons glo in n sterk waardestelsel wat ons leerders lei en beskerm.
Available from Grade 8
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
06/06/2026 02:41 local time
You must be logged in to post a comment.