Boarding Facilities
Available from Grade 8
Hoerskool Rob Ferreira High School is located in White River. Die skool is vernoem na wyle mnr Rob Ferreira, destydse L.U.R. in die ou Transvaalse provinsiale regering. Oom Rob, soos hy algemeen bekend was, was n gemeenskapsmens wat hom beywer het om fasiliteite vir die gemeenskap daar te stel. Deur sy visie en bemiddeling het Hoërskool Rob Ferreira tot stand gekom.
Die grond waarop die skoolgebou, die sportterrein en die koshuis tans staan, was destyds deel van n plaas wat aan Oom Rob behoort het. Hy het 28 hektaar van die plaas afgesny en aan die destydse onderwysdepartement geskenk vir die oprigting van die nuwe skool.
Hy sou vandag n trotse man gewees het as hy die pragtige fasiliteite en uitsonderlike prestasies van die Rob-leerlinge kon beleef. Nie net sy kinders en kleinkinders is oud-leerlinge van ons skool nie selfs van sy agterkleinkinders was ook in hul oupagrootjie se skool!
Available from Grade 8
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
02/07/2026 02:44 local time
You must be logged in to post a comment.