Laerskool Volschenk Primary School is located in Riversdale. Laerskool Volschenk is n enkelmedium Afrikaanse skool wat in 1942 gestig is. Die skool is geleë aan die voet van die Slapende Skoonheid, die baie bekende landmerk wat troon in die berge noord van Riversdal.
Laerskool Volschenk bied onderrig aan leerders vanaf graad 1 tot graad 7. Elke graad bestaan uit twee klasse. Die skool is bevoorreg om goed opgeleide, positiewe en hardwerkende onderwysers te hê. Onder die leiding van die uitnemende personeel is Laerskool Volschenk een van die toonaangewende laerskole, wat akademie, sport en kultuur aanbetref in die Suid-Kaap.
Die gebruik van die internet en interaktiewe witborde maak deel uit van elke klas vanaf graad 1 tot graad 7. Leerders kry ook weekliks onderrrig in die gebruik van die rekenaar met die leer en vaslegging van vakinhoud. Laerskool Volschenk is een van die min skole in die Web-Kaap wat oor n Rekenaarklub beskik, waar graad 1 7-leerders, naskool, gevorderde rekenaarklasse kan bywoon in die totale MS Office pakket.
Leerders word ook blootgestel aan n groot verskeidenheid sport- en kultuuraktiwiteite. Sporttoere vanaf ouderdom 0/9 0/13 word jaarliks onderneem.
In Vollieland streef ons elke dag daarna om elke kind spesiaal te laat voel en konsentreer ons op leerders se sterkpunte om te verseker dat elke kind sy/haar poteniaal kan bereik.
Laerskool Volschenk is located in Riversdale. Laerskool Volschenk is n enkelmedium Afrikaanse skool wat in 1942 gestig is. Die skool is geleë aan die voet van die Slapende Skoonheid, die baie bekende landmerk wat troon in die berge noord van Riversdal.
Laerskool Volschenk bied onderrig aan leerders vanaf graad 1 tot graad 7. Elke graad bestaan uit twee klasse. Die skool is bevoorreg om goed opgeleide, positiewe en hardwerkende onderwysers te hê. Onder die leiding van die uitnemende personeel is Laerskool Volschenk een van die toonaangewende laerskole, wat akademie, sport en kultuur aanbetref in die Suid-Kaap.
Die gebruik van die internet en interaktiewe witborde maak deel uit van elke klas vanaf graad 1 tot graad 7. Leerders kry ook weekliks onderrrig in die gebruik van die rekenaar met die leer en vaslegging van vakinhoud. Laerskool Volschenk is een van die min skole in die Web-Kaap wat oor n Rekenaarklub beskik, waar graad 1 7-leerders, naskool, gevorderde rekenaarklasse kan bywoon in die totale MS Office pakket.
Leerders word ook blootgestel aan n groot verskeidenheid sport- en kultuuraktiwiteite. Sporttoere vanaf ouderdom 0/9 0/13 word jaarliks onderneem.
In Vollieland streef ons elke dag daarna om elke kind spesiaal te laat voel en konsentreer ons op leerders se sterkpunte om te verseker dat elke kind sy/haar poteniaal kan bereik.
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
03/07/2026 02:41 local time
You must be logged in to post a comment.