Boarding Facilities
Available from Grade 8
Paarl Boys High School is located in Paarl. Established in 1868, our school is one of the oldest in South Africa and steeped in tradition. At the foot of Paarl Mountain, surrounded by culture and the rich history of the Drakenstein Valley, lies the home to the Brotherhood of the Blue Blazer.
Hoër Jongenskool geniet landwyd erkenning as een van Suid-Afrika se toonaangewende onderriginstansies. Ons voortreflike en toegewyde personeel beskou dit as hul voorreg en roeping om toe te sien dat elke leerling wat aan hulle toevertrou word, sy volle potensiaal bereik. Daar word met oorgawe geslyp aan elke faset van sy menswees die akademiese, die liggaamlike, die emosionele en die geestelike.
Oor die afgelope paar jaar het ons gevind dat die lees- en begripvaardighede van baie van die seuns wat in graad 8 inkom, nie op n voldoende vlak is om akademiese eise te hanteer nie. Daarom is begin om die LeesPlus-program by die HJS te fasiliteer. Die program is daarop gemik om leerders se lees- en begripvaardighede te ondersteun ten einde beter aan te pas by die hoërskool en veral die vinnige akademiese pas wat by die HJS gehandhaaf word.
During their Grade 8 year, learners will learn skills and strategies to improve their reading speed, retention, vocabulary and comprehension, because reading is an integral part of studying. Learners are assessed throughout the year to track their development and having this information available makes it easier to offer the necessary support.
Die lesse word tydens skooltyd aangebied wat beteken dat dit glad nie inbreuk maak op leerders se deelname aan buitemuurse aktiwiteite nie. LeesPlus bied wel ook n studieprogram aan, maar dit geskied na skoolure en vir ouers se eie rekening.
Available from Grade 8
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
04/06/2026 15:40 local time
You must be logged in to post a comment.