Boarding Facilities
Available from Grade 8
Hoerskool Ben Viljoen High School is located in Groblersdal. Welkom by Hoërskool Ben Viljoen, 'n parallelmediumskool in die hartjie van die Loskopvallei. Hier op ons pragtige natuurskoon terrein word ontmeetbare kreatiwiteit, effektiewe kommunikasie, ontelbare buitemuurse aktiwiteite en geesbou geleenthede aangebied om elke leerder sosiaal, geestelik en emosioneel te laat groei. Skoolonderrig is nie net meer 'n gegewe nie.
Dit is 'n belegging in u kind se toekoms en u as ouer het die keuse oor watter skool as 'produk' die beste aan jou kind se behoeftes sal voldoen. By ons vorm die leerders, die personeel en die ouers die unieke hartklop van die skool. Akademie vorm die hoeksteen van ons skool en jou belangstellings en behoeftes is vir ons belangrik.
Available from Grade 8
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
01/07/2026 09:44 local time
You must be logged in to post a comment.