Hoerskool Overkruin High School is located in Pretoria. Ontwikkeling van die leerder se moed, deursettingsvermoë teenwoordigheid van gees, selfbeheer, kameraadskap, spangees en konsentrasievermoë. Vorming van karakter waar emosie en beweging na aan mekaar. Nastrewing van prestasie te alle tye, maar dat oorwinning nie die allesoorheersende faktor word nie.
Bevordering van optimale deelname onder alle leerders. Die skool is op 10 Junie 1974 deur die boukontrakteurs afgegee. Die skool heet anvanklik Hoërskool Sinoville, maar die naam verander later na Hoërskool Overkruin.
Ooreenkomstig die beleid van die Gauteng Departement van Onderwys (GDO) word tot 80% van die jaarpunt bereken op grond van die leerder se pligsgetrouheid met huiswerk, projekte en take asook sy of haar gesindheid in die klas. Indien die leerder nie sy of haar samewerking in hierdie verband gee nie, sal hy of sy punte verbeur.
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
04/06/2026 00:19 local time
You must be logged in to post a comment.