Hoerskool Erasmus is geleë in die plattelandse dorpie Bronkhorstspruit, knus langs die N4-hoofweg, op pad van Pretoria na Emalahleni. Ons spog met n pragtige uitgebreide terrein. Op sportgebied is ons n medium skool waarmee rekening gehou moet word en op die gebied van akademie kan die res van die skole in die distrik ook nie by ons kers vashou nie. By Rassies voel leeders welkom en dat hulle n verskil maak want ons is klein genoeg om om te gee, maar groot genoeg om te presteer!
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
02/07/2026 11:17 local time
You must be logged in to post a comment.