Boarding Facilities
Available from Grade 8
Hoer Volkskool Heidelberg is located in Heidelbery. Aan die hange van die Suikerbosrand met as agtergrond die pragtige natuurskoon, lê genestel n skool waar die ryke tradisies van die verlede gekoester word sonder om te vergeet om toekomsgerig te wees. Hier bou jongmense n pragtige toekoms, om as Volkies hulle plekke in hierdie mooi land vol te kan staan.
Volkskool is n skool waar die onderwysers nie net onderwys gee nie, maar die basis skep wat verseker dat jongmense as waardige landsburgers n bydrae kan maak op alle terreine van die samelewing.
Die dinamika van n veranderende Suid- Afrika vra n dinamiese benadering tot onderwys en opleiding iets wat in oormaat hier te kry is. n Kind is nie net n kind nie, hy/sy is n kosbare kleinnood wat die Hemelse Vader aan ons geskenk het om te koester en volgens Sy wil op te lei en toe te rus vir die lewe. Volkskool se waardes lê geanker in die Christelike. Daarom poog ons om te verseker dat die skool sy ouers, leerders en onderwysers dié waardes uitlewe.
Available from Grade 8
Monday
07:30 - 16:00
Tuesday
07:30 - 16:00
Wednesday
07:30 - 16:00
Thursday
07:30 - 16:00
Friday
07:30 - 16:00
Saturday
Closed
Sunday
Closed
04/06/2026 06:18 local time
You must be logged in to post a comment.